Skep jou GRATIS profiel & begin vandag nog mense sien!

Begin!
Reeds 'n lid? Teken aan

Kolligprofiele

MMLMML
1
MML

37 - Nigel, Gauteng, Suid-Afrika

As jy my wil leer ken moet jy weet ek het waardes, ek gee om oor my mede mens maar gaan ook nie gemors word mee...

KleinBil777KleinBil777
2
KleinBil777

49 - Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika

Ek hou van hardloop en hou van sport Hou van braai Ek hou daarvan om te lag en grappies te maak en kan ook...

Ewigheid88Ewigheid88
4
Ewigheid88

35 - Darling, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n sagte eerlike mens wat iemand opreg in my lewe verdien. Ek wil net die beste vir ander he. Nou is die...

elaine1002elaine1002
2
elaine1002

37 - Randburg, Gauteng, Suid-Afrika

Eerlikheid is baie belangrik, vertroue, respek, Hou van buite lewe, tyd saam met my gesin. Wil 'n eerlike omgee...

plaasjappieplaasjappie
1
plaasjappie

47 - Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Oud Kalahari boorling opsoek na vriendskap. Eerlike en reguit en hou van grappe maak. Hou van buite lewe en...

Leeu126Leeu126
1
Leeu126

48 - Hopetown, Noord-Kaap, Suid-Afrika

Ek is n rustige persoon, lief vir die buite lewe,vriende, famielie en goeie kos.Vat die lewe dag vir dag en...

Jou gereedskap om jou perfekte Pasmaat mee te vind

Ontdek tot op 1000 pasmaats met ons intelligente twee-rigting pasfunksie.
Vind iemand spesiaal met een van ons baie soek-opsies en voeg daardie van wie jy hou by jou Gunstelinge.
Wanneer jy gereed is, kontak lede met 'n maklike en privaat boodskapstelsel.
Sien dit wat jy in gemeen het met ander in 'n oogopslag.
Jy is in beheer - blok lede wat nie aan jou standaarde voldoen nie of, rapporteer onsmaaklike lede.