lielies1lielies1

lielies1

43 – Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

"the secret of having it all, is believing you already do!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede (Durbanville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Visse
Lengte:
170cm (5' 6.9")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Bemarking en Verkope
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
39 - 46
Sterreteken:
Enige
Lengte:
174cm (5' 8.5") - 197cm (6' 5.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

ek is 'n passievolle, borrelende vrou wat glo in dieliefde en die goedheid daarvan. ek is mal oor mense, dans, musiek en al die klein dingetjies wat mooi is in die lewe. ek is 'n goeie mens, wat 'n regte giver is en so ook dieselfde soek vir myself, iemand wat my ook op die hande sal dra en respekteer, soos wat ek groot gemaak is. ek is 'n gemaklike mens en kan maklik inpas in enige geselskap. ek is lief vir die buitelewe en om te leef en te lag. ek hou baie van humor,maar wil ook my vrese, denke en gevoelens met daardie spesiale persoon in my lewe deel. ek is betroubaar, hardwerkend en onafhanklik. ek hou van mense wat ander mense respekteer en ook homself. ek hou van 'n man wat netjies op homself is,maar ook gemaklik is in sy vel! ek hou niks van 'n man wat neerhalend van 'n vrou praat nie en dit sit my heeltemal af. dit is virmy belangrik dat die persoon lekker inpas by my vriende en 'n gentleman is. ek soek iemand saam met wie ek kan lag en net myself kan wees. ek verpes 'n man wat heeldag van homself praat en selfsugtig is, ek glo 'n verhouding is "equal" en dat ons moet lekker vriende kan wees. ek is 'n kosbare mens wat ek glo 'n persoon baie gelukkig kan maak.

Haar Ideale Pasmaat

my ideale pasmaat is 'n sterk man met 'n klein hartjie! wat glo in homself en homself en die mense rondom hom respekteer. ek hou nie van 'n "loud" man nie, ek hou nie van 'n man wat neerhalend praat van mense of vrouens nie, ek verloor my respek vir so persoon. ek soek 'n man wat die klein goedjies in die lewe kan waardeer en lief is vir die buitelewe en lewe! wat sommer 'n berg op wil stap of in 'n dam wil gaan swem vir die snaaksigheid. ek is lief vir die Karoo en die see, ooptes! ek sal mal wees oor iemand met 'n skerp sin vir humor en wat musiek geniet. ek hou van 'n man wat saggeaard is en my kan in ag neem, net soos ek hom altyd sal in ag neem. my ideale man moenie selfsugtig wees nie en bereid wees om sy partner in sy lewe toe te laat, ek. ek hou van mense onthaal en dit sal net 'n bonus wees as hy hou van kos maak! ek hou van 'n positiewe mens wat die lewe wil aangryp en saam met my die "moeilike" tye sal oorbrug. ek hou van 'n pasmaat met energie en passie, wat vol lewe is,maar goed gebalanseerd. shoe dit klink soos baie,maar dis eintlik baie eenvoudig,daardie persoon wat mos "reg" is vir jou, is mos net reg vir jou!

Wat Haar Vriende S

lielies1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Wit
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Pop / Top 40; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Stap; Staptogte; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Soesji; Thai
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Woes
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Naakbaai; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Nuuskierig