Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Paarl (Paarl oos), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
59 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Bruin | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Vervoer | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Paarl (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
Enige | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Bruin | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n reguit mens en hou regtig nie van voorgee vriendskap nie.
Ek hou nie van hoogmoedigemense wat dink hulle is beter as ander nie.En as ek n bergie teekom sal ek graag meer van hom of haar wil weet sodat ons(LET WEL ONS)kan kyk waste moontlike opsies is daar om so n mens weer in hom/haarself te laat glo.Want ek dink dis wat God in die skrifte bedoel om nie myself hoeer te ag as ander nie.En joh daar is nog baie verrassings maar kom vind uit johhhhhh
Sy Ideale Pasmaat
Kyk asb na wat ek oor myself se en dan kan jy sien of jy sal inpas.En wees ook gewarsku ek het nie vlerkies nie so jy sal moet humorsin he want ek het baaaaaaaaaaaaaaaaaaie hoor.
Wat Sy Vriende Sê
Eksalasjywil871 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Eksalasjywil871 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.