RooiwarmliefdeRooiwarmliefde

Rooiwarmliefde

39 – Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika

Soek na die idiale pasmaat vir friendskap liefde and wat die lewe vir ons sal gee.Geen reservations

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hartbeespoort, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
39
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders HÍ:
Ja
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
168cm (5' 6.1") - 178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Indies; Latyns / Hispanis; Midde-Ooste; Blank / Kaukasiese; Swart / Karibies
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Buddis / Taoïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Enige
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Ander; Landbou; Politiek
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n persoon wat spontaan met die lewe saam leef. Vandag het ek alles en besef ek kan more niks he nie.Ek leef die lewe as of dit die laaste is. Ek het n baie aktiewe persoonlikheid. Ek het my af dae wat ek net relax en mense om my se geselskap geniet. Hou van buite lewe , 4x4 trips, scuba diving, water ski.
Die lewe moet principled wees en ek is n persoon wat by my principles staan want daar is min daarvan in die lewe.

Deesdae is daar baie challenges en dit is hoe die mense om jou en jy as n persoon daarmee deel. Familie is kosbaar en dit vat baie werk om dit te onderhou. Dit is maar nog een van die beste battles om te wen. Never give up and never let go without a fight.

Werk is wat ons meeste besag hou maar ook die rekeninge betaal. mutual respect is nodig en understanding dat dit nodig is en dat somtyds dit dinge kan moeilik maak.

Sy Ideale Pasmaat

Persone met n like minded uitkyk op die lewe. Spontanious, driven to survive and never let go attitude.
n persoon wat na hulle self kan kyk,respekteer, selfstandig kan wees en leiding kan vat in die tyd van nood met n sterk persoonlikheid.

Ek hou van mense wat mekaar se boundaries respekteer en solutions prober kry eerder as complain.

TRUST - iets wat verdien word en kom nie maklik nie maar deursetting is wat dit maak werk.

Wat Sy Vriende SÍ

Rooiwarmliefde het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Een of twee tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Modieus (Ek dra net die nuutste modes)
Gunsteling Kleredrag:
'n Stoute satyn nagrokkie
Gunsteling Kleur:
Silwer
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Blues; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Instrumentaal; Nuwe Era; R&B / Soul; Rap / Hip Hop; World
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; DokumentÍr; Komedie / Sitkom; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Boogskiet; Dans; Gholf; Kampering; Motorsport; Pluimbal; Seil; Ski; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Waterski
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per week uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Naakbaai; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Redelik