Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Carletonville (Oos-DrieFontein - East Village), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
40 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
155cm (5' 1.0") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Student | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Kaapstad & Skiereiland; Karoo; Suidkus; Laeveld & Noordelike Mpumulanga; Noord-Kaap (Wes); Noord-Kaap (Suid-Oos); Noord-Kaap (Noord); Empangeni; Pongola; Richardsbaai; Sodwanabaai; St Lucia (Wes-Kaap; KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 45 | ||
Sterreteken: |
Ram; Bul; Kreef; Leeu; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer | ||
Lengte: |
155cm (5' 1.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou; Politiek | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Geniet my rugby kyk, krieket en ander sport. Ek is aktief en gesond. Sien om na myself. Love my meisiekind. Sy is deel van my lewe aanvaar dit so. Reguit mens. Eerlik. Hou nie van leuns nie.
Lief vr diere, en die natuur.
Hou van n man wat romanties kan wees en weet hoe om n mens goed te laat voel al kyk jy net vir my. Moet daardie kyk miljoene woorde kan spreek tussen jou en my.
Ek wil nie die een wees wat vir jou vleis moet braai nie. N vrou se plek is in die huis. Sy maak elke dag vir jou n wonderlike bord kos, al proe dit miskien nie aldag lekker nie, maar tenminste sal ek my beste gee om dit met die grootste liefde en respek vir jou voor te berei. Dit se nie ek kan nie kos maak nie. Bederf n dame so dan en wan, dit is nie te se jy moet n peper duur geskenk gaan koop nie, heng n piekniek mandjie met snoeperye en n kombers, onder koelte om sonsondergang te besigtig is elke vrou se droom. Eerlik -- Geen man het dit nog ooit vir my gedoen nie.
Is daar van julle ouens wat so romanties kan wees?
Is daar van julle goeie ouens daar buite wat n dame by die huis sal bederf met n verrassende kerslig ete?
Al is dit net die vorige aand se steak gebraai oor die kole met n slaai? Dit is die idee wat tel?
Haar Ideale Pasmaat
Kort en kragtig.
Behandel my soos jy behandel wil word.
Respekteer my, en ek respekteer jou. Haat vernederings en pas dit nie toe op ander nie. Kan n grap vat maar dan moet jy ook kan. Lief vir my dogtertjie en sal haar vir niks verruil nie.
Wat Haar Vriende Sê
VoëlVleis het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Naïef; Optimisties; Pessimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Oranje |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Latyns; Nuwe Era; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; Volk; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Volwasse; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Driekamp; Gewigsoefeninge; Gholf; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Liggaamsbou; Lyn- / Rolskaats; Perdry; Roei; Rugby; Seil; Skietsport; Skubaduik; Snoeker; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Duits; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is in die middel van 'n egskeiding |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |