In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n omgee mens met 'n groot waarde sisteen. Ek luister voor ek praat en sien enige saak logies in. Is spontaan, jonk van denke en van gees en baie kreatief. Het hope stokperdjies. Hou van eerlikheid, netheid en 'n goeie humorsin en hou van geen luiheid en 'n persoon wat heeltyd sy eie fluitjie wil blaas nie. Vir ontspanning lees ek, bak en brou, stap wedrenne en dans.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is op soek na 'n persoon wat baie hardwerkend is, Geen lui haar op sy kop het nie. Humoristies, netjies en met 'n goeie waarde sisteem. Eerlik en nie voorgee wat hy nie is nie. Goeie luisteraar en denker. Iemand wat ook stokpedjies beoefen. 'n Christen in eie reg. Standvastigheid is baie belangrik. 'n Verhouding kan deur swak kommunikasie en oneerlikheid vernietig word asook 'n agterbakse houding en luiheid. Deel elemente sal stokpedjies, dans en 'n kreatiewe geaardheid wees.
Wat Haar Vriende Sê
Jasmyn123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede (Parow), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
68 | |
Sterreteken: |
Boogskutter | |
Lengte: |
166cm (5' 5.4") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Associatesgraad | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
59 - 67 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen; Groen; Grys | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Jasmyn123 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.