NatuurdiertjieNatuurdiertjie

Natuurdiertjie

64 – Port Edward (Rennies Beach), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Meet somebody with love in Love

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: 04 November 2019

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Edward (Rennies Beach), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Ryk

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
37 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
151cm (4' 11.4") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Deens; Duits; Engels; Frans; Grieks; Italiaans; Nederlands; Russies; Spaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Ateïsme; Christen / Katoliek; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Dis Ingewikkeld
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die natuur is my woning. Ek is fiks, jonk in gees en hart. Tyd is nie n faktor nie.Spontaan, eerlik en opreg. Doen Tai Chi, Joga, Gym gemaklik. Ontspan deur te kano in die natuur, stap, fietsry, strand stap of net langs die vloeiende water te mediteer om energie te verwek. Doen slegs inkopies omdat ek moet :) Hou van reis. Hou van dinge skep om die omgewing te verbeter. Hou van tyd saam met vriende, familie spandeer bootry, ski, braai ens. Elke dag (by sonsopkoms) is n nuwe dag wat met absolute dankbaarheid en nuwe beplande uitdagings met soveel as moontlik liefde uitgevoer moet word. Sien probleme as uitdagings en kry dit uitgesorteer sonder drama. Dankbaar dat mens deur ondervinding kan leer om negetief in positief te omskep, vir n beter toekoms. Liefde het ek en baie daarvan. Dis n energie wat " gedeel" moet word met n ander geliefde........

Sy Ideale Pasmaat

Ek woon in n natuurlikke paradys en het nodig om dit te deel met iemand wat verstaan "Blend into the wonderful workings of nature and have gratitude for its being and you will observe its manifest workings in awe and wonder" n Persoon met rasionele sober denke die toekoms positief onder omstandighede met dankbaarheid vir geleenthede saam kan aanpak.... met liefde en Liefde :) Iemand wat veral oor naweke saam kan gym, stap, fietsry of enige iets wat help om mens se gemoed te verbeter om die serotonien vlakke op te tel (nie om te kompeteer nie net om n energie op te bou en die "stres" af te skud om warm in die swembad skoon rivier of see in te "duik" om af te koel) om agterna in paradys te ontspan en die res van die naweek te beplan met genot en liefde. n Vriendin wat my liefde kan deel vir wie ek kan omgee, bederf, beskerm en wat my vrou kan wees in Liefde....... vra my oor die Liefde met n hoofletter wat slegs vir die vrou sal wees met wie ek my toekoms sal deel.... ek deel die inligting graag met die wat reken dat "die kan moontlik die ou vir my wees en ek moontlik die vrou vir hom wees" :)

Wat Sy Vriende SÍ

Natuurdiertjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Blues; Instrumentaal; Reggae; Rock
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; DokumentÍr; Fliekkanale; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Meditering; Musiek Maak; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Boks; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kanovaart; Muurbal; Roei; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Veerpyltjies; Visvang; Voëlkyk; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Indies; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Ander
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Visse
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare; Naakbaai
Afsitters:
Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters