In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is unique, is sag geaard en het alles wat meeste vrouens wil hê van hulle maat af. Ek is mal oor cuddle , hande vashou , soenne. Ek is baie ingeskakel met my emosies ek weet wat ek wil hê. As jy my het het jy my vir jou self . Ek is baie lojaal en sterk in geloof . Sukkel bikie met vertroue. Ek is erg op romantiese goed die klein goedjies is di goed wat saak maak en is die belangrikste. Ek is eintlik n liefde volle teddie beer.
Sy Ideale Pasmaat
Ek kort iemand wat hulle emosies en gevoelens met my kan deel saam met my goed wil doen tyd maak vir my soos ek vir jou altyd sal hê. Jy moet weet dat as jy my het en jy is myne en sal die belangrikste wees vir jou maar die mes sny twee kante toe . Ek wil die belangrikate in jou lewe wees. Jy moet n klein bietjie hou van jaloesie want ek is n klein bikie. Jy sal n sterk persoonlikheid moet hê en ook n sterk persoon wees want ek is. Jy moet doelgerig en streewend wees,gemotifeerd om sukses te behaal. Dit is aantreklik vir my en ek kort n sterk vrou agter my. Jy moet ook saggeaard wees en eerlik vir my kan se wat jy wil he wt jou gelukig maak. Ek is baie aanpasbare persoon maar net tot in n mate
Wat Sy Vriende Sê
Rudoxxx het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Potchefstroom (Vereeniging), Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
27 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Soms | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 25 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Student; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Rudoxxx moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.