PasmaatsPasmaats
2

Pasmaats

40 – Lichtenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Kom ons hou piekniek onder die sterre

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks n ekstrovert wat aan onbekendes lyk soos n introvert. Ekt n fyn sin vir humor. Eks mal oor braai en kuier saam met vriende of selfs n fliek met baie popcorn. Musiek speel n rol in ons huis vandat ons opstaan tot ons gaan slaap. Eks eerlik opreg en betroubaar. My woord is eer. Lag en die werld lag saam! Huil en jy Huil aleen.

Haar Ideale Pasmaat

My idiale pasmaat moet eerlik betroubaar opreg en vriendelik wees. Hy moet lewens lustig wees met n sin vir humor. Hy moet n gelowige God vreesende man wees wat saam met ons kan kerk toe gaan Hy moet simpatiek kan wees en glad ni selfbejammerend ni. Hy moet my kinders onvoorwaarlik kan aanvaar.

Wat Haar Vriende Sê

Pasmaats het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Lichtenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Sarkasties
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Realisties; Snaaks; Versigtig; Wild & Uitbundig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Meegevoeligheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Veerpyltjies; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Kuier by familie
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Afsitters:
Langhare
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Uiters