In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is enkel, bly alleen, leef gerieflik, het geen kinders nie (behalwe vir my oulike Jack Russel wat die wereld vir my beteken). Ek is glad nie haastig om te spring in 'n verhouding in nie. Geniet avonture maar ek vat ook die lewe soos wat dit kom. Opsoek na my ideal match. My hobbies is Kite Surfing, Gym, Squash, Hiking (met my Jack Russel), Games, YouTube, etc... enige iets interresant. Ek is 'n binnemuurs en ook buitemuurs persoon.
Sy Ideale Pasmaat
Niemand is perfek nie maar die perfekte persoon vir my sal iemand wees wat:
* interresant, avonturig en aantreklik is
* definitief Afrikaans is.
* Iemand wat verstaanbaar is.
* Iemand wat geniet om vasgehou te word in die aand.
* Iemand wat partykeer dit geniet om sommer laf te wees en te lag daaroor.
* Iemand wat nie te ernstig oor kerk en geloof is nie want dit interriseer my glad nie.
* Iemand wat nie geld nodig het om fun te hê nie.
* Iemand wat nie 'n groep mens is nie.
* Iemand wat NIE opsoek is na 'n bodybuilder NIE
* Definitief iemand wat aantreklik is maar ook voel soos 'n alleen loper.
Wat Sy Vriende Sê
Pot_Sonder_Deksel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Blouberg (Cape Town), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
45 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Agnosties | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
32 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
157cm (5' 1.8") - 170cm (5' 6.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Agnosties; Ateïsme | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei | ||
Het Kinders: |
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Probeer ophou | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Glad |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Straatwys |
Partytjie Gedrag: |
'n Swerwer |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Snaaks; Uitdagend |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Stap op die strand |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Wetenskapsfiksie |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Dobbel; Fotografie; Gedigte skryf; Inkopies; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport: |
Atletiek; Boogskiet; Branderplankry; Gholf; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Krygskunde; Muurbal; Perdry; Rekspring; Rotsklim; Seilplankry; Skaak; Ski; Skubaduik; Sneeuplankry; Snoeker; Staanroeiplankry; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Tafeltennis; Tennis; Valskermspring; Vlieërbranderry; Waterski; Ysskaats |
Kook: |
Ek moet kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Met my troeteldier speel |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Prikkels: |
Langhare |
Afsitters: |
Sarkasme |
Werk Verwagtinge: |
Die Baas in die pad steek |
Godsdienstige Bywoning: |
Nooit |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Eerlikheid: |
Uiters |