In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is 'n plat op die aarde mens wat lief is vir my Hemelse Vader en my medemens.
Ek is onafhanklik, woon alleen en het goeie waardes wat ek nie sal laat vaar om iemand in my lewe te probeer ontvang nie.
Ek is baie netjies op myself, romanties, 'n kontak mens, kan lekker gesels en is ook 'n goeie luisteraar.
Ek is nie 'n roker of drinker n nie en as dit my Hemelse Vader se Wil is sal ek verkies om ook 'n maat met dieselfde waardes te ontmoet.
As jy meer wil uitvind oor my, kom ons vat n kans......
Haar Ideale Pasmaat
Ek is baie lief vir my Hemelse Vader en sal verkies dat my pasmaat dieselfde waardes sal deel.
Hy moet respek he vir my en ek vir hom,
Hy moet onafhanklik wees.
Ek is lief vir langarm dans, dit sal 'n bonus wees as hy ook van dans hou.
Kom ons vat 'n kans, mens weet nooit
Wat Haar Vriende Sê
OpregteLiefde_696 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Montana), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Vra my later | |
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
50 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Intelligent |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |
