VerloreSiel

44 – Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika

Vind Jy my siel vir geluk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 12 Desember 2019

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Welkom, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
44
Sterreteken:
Ram
Lengte:
176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die WÍreld
Ligging:
Welkom (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
31 - 45
Sterreteken:
Ram; Bul; Tweeling; Kreef; Maagd; Weegskaal; Skerpioen; Boogskutter; Steenbok; Waterdraer; Visse
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Swart
Oogkleur:
Blou; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders HÍ:
Nee
Daaglikse DieŽt:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Finansies; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek glo dat ek n hardwerkende man is wat mal is oor my werk en die natuur, iemand op wie die regte vrou kan trots wees. Ek is nogal n hand vol, maar die moeite werd. Ek is opsoek na daai een persoon wat saam my God kan dien, en in my oomblikke van stilte, die lewe kan ervaar soos ek.

Sy Ideale Pasmaat

As jy n lus het vir die lewe, die lewe najaag en voluit geniet sonder om n gebreekte hart na te laat, dan is jy op die regte plek. Jy moet God kan dien soos ek, baie geduld he, en kan lag asof dit uit die mode gaan.

Wat Sy Vriende SÍ

VerloreSiel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Geen
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik
Gewaardeerde Kwaliteite:
Verdraagsaamheid
Modebewustheid:
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
DokumentÍr
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie
Belangstellings:
Motorherstelwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Draf / Hardloop
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
DieŽtbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Knaagdier(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke
Afsitters:
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Baie