In sy eie woorde...
Oor Hom
Almal soek vir my n vrou, behalwe ek self. Nou kyk ek self.Hou van vis vang en rustig wees oor naweke.Soek iemand wat my kan bystaan in die lewe.
Sy Ideale Pasmaat
Baie maklik. Moenie lieg en steel nie. Dalk kras, maar reguit. Die is deal breakers. Moet saam met my in die tuin werk soos ek sal help skottelgoed was en kos maak. Samewerking!
Wat Sy Vriende Sê
Mari7210 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
52 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Bles | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Gereelde drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 35 | ||
Sterreteken: |
Weegskaal | ||
Lengte: |
158cm (5' 2.2") - 172cm (5' 7.7") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Mari7210 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.