Droomsiel72

52 – Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika

0

Droomsiel72

52 – Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika

'n Droomsiel op soek na 'n droom.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n vriendelike, rustige, en lojale mens, op soek na goeie geselskap - wat aanlynvriende kan beteken, en ook meer. Ek hou van musiek, literatuur, die natuur, en 'n lewensmaat wat saam by 'n kaggel sit en gesels, of musiek luister, of die dieper dinge van die lewe bespreek. Lekker lag is baie belangrik, en ek het soms 'n stoute sin vir humor. Liefde skrik my nie af nie. Ek is privaat (meer introvert as ekstrovert), maar maak maklik oop wanneer ek mense vertrou. Ek is 'n romantiese siel, want liefde gee alles 'n dieper betekenis, en maak die lewe oneindig meer kleurvol en pret. Ek is gesin-vas, en vind my grootste plesier daarin om my tyd saam 'n lewensmaat te spandeer.
Ek sal graag verder gesels...

Sy Ideale Pasmaat

Ek is op soek na 'n maat met dieselfde liefde en lojaliteit as wat ek bereid is om te gee. Iemand wat werklik deur dik en dun daar sal wees. 'n Liefdesverhouding moet die naaste vriendskap in beide mense se lewens wees, en dit moet altyd voorop gestel word.
As al die pyne en plesiere van die lewe met liefde gegom word, dan is alles makliker.

Wat Sy Vriende Sê

Droomsiel72 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hermanus, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
52
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
172cm (5' 7.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
35 - 48
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Agnosties; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Droomsiel72 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.