4

Ptolemy

65 – Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Op soek na daardie ekstra spesiale dame!

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 'n Week gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek sien myself as n baie gemaklike en uiters lojale persoon met n baie positiewe lewensuitkyk.

Ek hou van uit gaan, braai en ook om self kos te maak. Hou ook van toer en die buitelewe en is altyd gewillig om iets nuut te probeer.

Ek het nie tyd vir leuens nie en nog minder vir mense wat my tyd wil mors.

O... ek rook, so as dit n onoorkombare probleem is, please pass. ;-)

Sy Ideale Pasmaat

Baie belangrik is absolute eerlikheid en opregtheid!

Iemand met n positiewe lewensuitkyk wat ook hou van reis en die buitelewe. 'n Liefdevolle persoon wat kan kommunikeer op enige vlak, oor enige iets en alles. Iemand selfstandig, standvastig en stylvol.

Surrender to what is, let go of what was and have faith in what will be!

Wat Sy Vriende Sê

Ptolemy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
65
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Vra my later
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Vra my later
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Namibië; Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
54 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 176cm (5' 9.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Enige
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Klassiek; Opera
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Fiksie; Reis; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Kosmaak/Bak; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Belangstellings:
Beleggings; Besigheidsnuus; Fotografie; Kookkuns; Lees; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Rugby; Skubaduik; Stap; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Grieks; Indies; Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters