0

Diepwaters7

42 – Alberton, Gauteng, Suid-Afrika

Wil jou alles wees

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Gister

Verander: 'n Week gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het klein hart wat net baie omgee. Ek hou van fotografie en om alles saam te doen.
Ek is 'n sensitief mens en hou van baie aandag.
Ek wil he wat vir ewig hou en mekaar se belangstellings en drome uit te leef.
Lewe is kort en ek wil baie memories bou.

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet iemand wees wat my kant Bo almal stel. Hy moet nie mammas boy wees nie. Daar is perke.
Moet so veel as moontlik als saam doen. Ek soek net liefde en moet bewys word. Hou van aandag gee aan iemand spesiaal.
Hy moet in homself glo en positief wees.
My kind moet aanvaar en probeer 'n verhouding met haar ook bou.
Hy moet my soos 'n queen behandel. Soek geen leeuns nie. Moet ook nie oor my of ons by ander praat nie. Lojaliteit en respek he vir mekaar.
Hy moet as daar 'n verhouding is 100% in wees met my.

Wat Haar Vriende Sê

Diepwaters7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Alberton, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
42
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Skoonheidswenner
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Oostelike-Gauteng; Sentraal- en Westelike-Gauteng (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
40 - 47
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 184cm (6' 0.4")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Effens belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Saggeaard; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Beleggings; Fotografie; Gesonde leefstyl; Meditering
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Aërobiese oefeninge; Draf / Hardloop; Fietsry; Rugby
Kos
Kook:
Ek moet kook
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie