Karookind68paKarookind68pa
1

Karookind68pa

68 – Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika

Wil graag 'n nuwe roman begin sjryf

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek kon my roman saam met my man klaar skryf nie. Is gereed om 'n nuwe roman saam met 'n sielsgenoot te begin. Ek is 'n baie vriendelike gemaklik persoon wat maklik vriende maak maar ook nie maklik te verloor nie. Ek hou van lag. Ek is ongelukkig 'n baie reguit persoon wat nie 'n filter het nie. Ek hou daarvan om borduurwerk te doen, maar die mark is bietjie stil op hierdie stadium. Ek hou daarvan om rugby, krieket, golf, figure skating, atletiek en tennis te kykna 'n woeste wilde weste 2020 en 2021, was 2023 ook 'n jaar wat sy tol geëis het. Met die Here wat my elke dra kom ek anderkant uit. Sondae oggende is my Kerktyd dan gaan ek Kerk toe, en ek geniet elke oomblik daarvan en niemand moet met my Kerk tyd inmeng nie. Ek sal altyd weer opstaan as 'n golf my omslaan, want om te gaan lê is nie 'n opsie nie

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet die Here eerste in sy lewe stel dan vir my. Ons moet saam kan Kerk toe gaan, saam kan lees en bid en saam kan lag en gesels oor alles. Ons moet oor die snaaksste ding kan lag en dit altyd weer en weer as iets oulik en lagwekkend kan beskou. Ons moet mekaar aanvaar soos ons is. Hy moet eerlik, opreg, rustig van geaardheid wees, en ons moet mekaar kan respekteer, geen leuens wees. Beide partye moet die kinders aanvaar en respekteer en so ook die kinders. Die kinders moet ook mekaar respekteer en kan saamkuier. Dit is moontlik want ek het meer as 40 jaar terug nog 'n familie bygekry. Ons ouers is al oorlede maar ons het nog steeds 'n band. Ons moet saam kan kosmaak, huis skoonmaak, saam om 'n tafel sit en eet. 'n Natuurmens wees en iemand wat iets in die Spur of the moment kan beplan. Ons moet mekaar aanvaar soos ons is, moenie mekaar probeer verander nie. Hy moet 'n mense mens wees. Leuens en agterbaksheid en skinder stories verniet 'n goeie verhouding, ook as daar nie wedersydse respek vir mekaar is nie. As daar 'n probleem opduik, praat dit dadelik uit moenie met iemand buitekant praat nie.

Wat Haar Vriende Sê

Karookind68pa het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Krugersdorp, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Ram
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 74
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Persoonlikheid
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Laf; Saggeaard; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Romanties
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Krieket; Rugby; Tennis
Kos
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Eerlikheid:
Uiters