0

Gaget

68 – Hibberdene (Hiberdene), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika

Dans graag

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 2 weke gelede

Verander: 2 weke gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is baie sosiaal lag graag werk graag saam my maat .hou van fiets ry Loop op die strand hier by my plekkie in Hiberdene Hou van braai en gesellig verkeer . Ek hou daarvan om naby my liefste te loop slaap en altyd haar aandag op ons vestig .Vlieg ook graag my Drone en neem fotos uit die lug .Ek hou van n vrou wat alles saam my wil doen en aanpak sois n span saam dinge doen .Hou ook daarvan om met my Motorhome naweke te gaan kamp Dis wie ek is sien kans om nog baie te doen as dit die Here se wil is.Amen . Ek hou al klaar can jou daar ib Centurion wil graag met jou kontak maak asb.

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet aantreklik wees.en altyd glimlag en moet lief wees vir my soos ek is. Ons moet Rallys saam gaan doen met my Motorhome en saam kamp en die natuur geniet en wardeer.EK hou ook van n meisie wat haar mab kan staan .

Wat Sy Vriende Sê

Gaget het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Hibberdene (Hiberdene), KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
68
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
30 - 66
Sterreteken:
Enige
Lengte:
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Gaget moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.