KanébsKanébs
Kanébs

64 – Centurion (Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

KanébsKanébs
2

Kanébs

64 – Centurion (Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika

Opreg en eerlik

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is n netjiese, saggeaarde goed versorgde, dame met opgewekte persoonlikheid.
Ek is n boere meisie met goeie morele waardes, ja ek ruik altyd lekker.
Ek is ouskool, ek is verseker n omgee mens, ek is baie opreg, eerlik, lojaal en getrou, ek ken ook die lief en leed in die lewe. Het ook my teleurstellings gehad, het dit oorleef, ek kon weer deur die Here se genade opstaan en ook die mooi in die lewe raaksien. Ek besef mense is feilbaar, mense stel teleur, maar God is getrou.
Ek kan lag dat die trane loop en ek gesels baie lekker, ek is n goeie kommunikeerder, ek is glad nie opgeblase nie, ek haat stilstuipes, argumente en rusies ek is n vredemaker, erken as ek verkeerd is en kan jammer sę.
Ek soek na sielerus, vrede en ware opregte liefde en respek in my lewe met iemand wat God in die regte seisoen vir ons voorberei het.
Ek haat n slordige vuil versukkelde opset, dit maak my heeltemal ongemaklik en verbouereerd.
Ek hou baie van die buite lewe, kamp graag.
Ek kan visvang, hou van tuinmaak, en geniet goeie skoon geselskap.

Ek is lief vir mense, ek kom met almal oor die weg, ek hou nie van agteraf skynheilige of ongeskikte mense nie.
Ek onthaal graag, lief vir braai en lekker kos maak, dis vir my n passie nie n straf nie. Ek handhaaf n goeie en gemaklike lewensstyl.

As jy dink jy het dieselde belangstellings en uitkyk in die lewe, kontak my.... (nie rokers)

Haar Ideale Pasmaat

Netjies eerlik en opreg.
Lus om te lewe. Geen bagasie hę nie. Geskei of wewenaar. Saggeaarde man Nie lus vir vegters nie. Lief vir jou familie.
Moenie depressie lyer wees nie.
Die Here dien en lief het.
Weet hoe om n goeie vrou te waardeer.

Wat Haar Vriende Sę

Kanébs het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Pretoria), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
64
Sterreteken:
Visse
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hę:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Węreld
Ligging:
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
60 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hę:
Enige
Daaglikse Dieet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Enige
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Lank; Reguit; Krullerig
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dokumentęr; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Kosmaak/Bak; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Oorlog; Romanties
Belangstellings:
Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Sing; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Fietsry; Gholf; Jag; Kampering; Krieket; Motorsport; Muurbal; Pluimbal; Roei; Rugby; Stoei; Swem; Tennis; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van hulle by die dieretuin
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Huisie in die platteland
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters