RideWithGrace

62 – Sedgefield, Wes-Kaap, Suid-Afrika

6

RideWithGrace

62 – Sedgefield, Wes-Kaap, Suid-Afrika

Iemand met baie vrede en mooi van binne

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Gister

Selfoonnommer Geverifieer

In sy eie woorde...

Oor Hom

Die lewe is te kort vir rusies en onnodige konflik – so, vrede is heelbo aan my lys.

Ek hou van motorfietse, bergfietsry, motors en alles wat tegniese vaardighede prikkel. Ek werk voltyds en het geen voorneme om enigsins binnekort af te tree nie – ledige hande is nie vir my nie. Ek is mal oor wat ek doen en sien myself dit nog vir baie jare doen.

Bo alles kom my verhouding met Christus eerste. Hy is die hoeksteen van wie ek is, en ek hoop om iemand te ontmoet wat ‘n diep verhouding met Jesus sal deel.

Ek is selfstandig en soek nie finansiële ondersteuning nie en is ook nie ‘n “meal ticket” vir iemand anders nie. Wanneer dit by 'n dame kom, is daar geen voorkeurlys nie. Ek soek net iemand wat opreg net haarself te alle tye is – die res sal vanself sorg.

Sy Ideale Pasmaat

‘n Dame wat goed versorg is, want ek is. My enigste hoop is dat jy ‘n persoonlike verhouding met Jesus het. Dit sal wonderlik wees as jy van fietsry en motorfietse hou (toemaar ons doen laasgenoemde in styl). Ek sorg goed vir myself, so ek eet altyd lekker – hopelik hou jy ook daarvan om heerlike kos te maak.

Rusies en wedywering staan my nie aan nie, so jy moet in vrede met jouself kan wees. Jy moet ook finansieel (net soos ek) selfonderhoudend wees. Daar is nie ‘n lys met verwagtinge nie. Ons sal mekaar leer ken en dalk bly ons net vriende – tyd sal leer – daar is geen haas nie.

Verder hoop ek dat jy met jou verlede gedeel het en dat ons gesprekke nie konstant sal gaan oor ons verledes nie. Dis verby – nou is die tyd om ‘n nuwe lewe in harmonie te leef.

Notas:
*Ek respekteer keuses; indien jy ‘n roker is, stel ek GLAD NIE belang nie.
*Ek is nie ‘n sielkunde projek wat ontleed moet word nie.
*As jy alkohol in oormaat gebruik, is jy nie vir my nie
*Toemaar ek is nie kort en dik nie 😂
*Ek is nie haastig nie.

Wat Sy Vriende Sê

RideWithGrace het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Namibië
Ligging:
Sedgefield, Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Vra my later
Lengte:
180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Vra my later
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
50 - 60
Sterreteken:
Ram; Tweeling; Weegskaal; Boogskutter
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 181cm (5' 11.3")
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders Hê:
Enige
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Einstein
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Reggae; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Voertuigprogramme
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Romanties; Westerse
Belangstellings:
Besigheidsnuus; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Rekenaarprogrammering; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Bergfiets; Fietsry; Motorsport; Skietsport; Skubaduik; Stap
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Sensasiesoeker
Afsitters:
Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters