Lilly_SLilly_S
Lilly_S

43 – Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika

Lilly_SLilly_S
1
25

Lilly_S

43 – Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika

Moeg vir Seer - Probeer laaste Keer

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Sondag

Verander: 05 September 2025

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sjoe... Dis 'n baie moeilike vraag.. Dis soortgelyk aan die stresvolle onderhoud situasie wanneer hulle sê: Tell me more about yourself?!?!
Hmmmm.... Hoeveel tyd en drank het jy? Haha

Ek is OPREG!! Ek is al deur baie seer in die lewe!! En alhoewel ek nou al vir amper ses jaar single is en moes leer om my eie trane op te droog, verkies ek steeds die hartseer (maar vrede) instede van false "omgee en liefde" (drama)!!
Ek is 'n nederige mens met 'n BEAUTIFUL hart wat erken dat ek nie perfek is nie. Ek is 'n "All or nothing" tipe persoon en alhoewel ek MOERSE hoë mure al opgebou het om my hart, hoop en glo ek dat ek wel iemand gaan kry wat bereid sal wees om my te help om daai mure af te breek.

Haar Ideale Pasmaat

Lojaal en opreg!
Ook moeg wees vir onnodige drama en issues..
Manlik en trots - verstaan hoe om 'n vrou te laat veilig voel - fisies en emosioneel..

Skerp sin van humor (wil nie 'n grap drie keer verduidelik nie) :-)

Wat Haar Vriende Sê

Lilly_S het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randfontein, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
43
Sterreteken:
Leeu
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Vra my later
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
43 - 52
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Groot; Stewig
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels; Italiaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Ja; Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Vervoer; Landbou; Gesondheid / Maatskaplike Sorg
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Snaaks
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Country & Western; Dans / Disko; Rock; Swaar Metaal
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie
Belangstellings:
Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Rugby; Stoei
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nie meer nie
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Prikkels:
Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Senuweeagtig; Hoopvol; Optimisties
Eerlikheid:
Baie