In haar eie woorde...
Oor Haar
God is my nommer een. Ek is enige man se droom en kan trots om saam my te wees. Gee my kans leer my ken. Wie nie waag nie wen nie! Ek is positief. My hart is kosbaar. Gesellighede saam met vriende of my partner met lekker braai. Ek hou baie van kos maak en lekker goed bak en maak.
Haar Ideale Pasmaat
Dis perfek om te ontmoet en hieroor te praat. Kommunikasie is belangrikste en in persoon is dit die heel beste om daai spesiale persoon te kan sien en in sy oë te kan kyk, oog kontak is baie belangrik vir my!
Wat Haar Vriende Sê
Judes_49 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
49 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Wes-Kaap; Oos-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
46 - 62 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
179cm (5' 10.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Ander | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Nieonderhandelbaar | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Ander | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Soms; Gereeld; E-sigaretroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Swart |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40 |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Sport: |
Dans; Gholf; Stap |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieetbeperkings : |
Ander |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Minder as een keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
My vriende is my hoofsaaklike familie |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Naakbaai |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Ander |
Aftreeplanne: |
In 'n Las Vegas rykmanshotelkamer |
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |


