HQuinnHQuinn
HQuinn

40 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

HQuinnHQuinn
6
11

HQuinn

40 – Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika

Reg vir n uitdaging

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Vandag

Verander: Donderdag

Selfoonnommer Geverifieer

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hou van pret en het n droë sin van humor. Ek is eintlik n maklikke persoon om mee oor die weg te kom en solank jy by die drie reels hou, sal ons nie sukkel nie. Ek het wel standaarde en waardes en oneerlikheid is nie iets wat ek dult nie. Kommunikasie is baie belangrik en dit behoort altyd 'n prioritiet te wees.

Haar Ideale Pasmaat

Intelegente person vir wie mens nie als hoef te verduielik nie. Iemamd wat verstaan waneer mens n grappie maak en waneer iets ernstig is. Aktief en lus vir die lewe, en iemand wat van die natuur hou. Iemand wat kan by hou daagliks. Eerlik en opreg met n sin van humor.

Wat Haar Vriende Sê

HQuinn het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Port Elizabeth, Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
40
Sterreteken:
Ram
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Amandelbruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Onderwyser / Professor
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Port Elizabeth Gebied (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
38 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart; Effens Grys; Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Bruin; Groen; Grys
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld; E-sigaretroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore; Naeltjiering; Tongring; Heelwat tatoeëermerke
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Realisties; Sarkasties; Stabiel; Stil; Uitgesproke
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Toewyding; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My swembroek / bikini
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fantasie; Fiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Breiwerk; Lees; Naaldwerk; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Kampering; Perdry; Snoeker; Stap; Staptogte; Swem
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Kroegetes; Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dieetbeperkings :
Glutenvry; Laktose-vry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Visse; Reptiel(e); Ander
Prikkels:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Flankering; Intelligensie; Sarkasme; Tatoeëermerke
Afsitters:
Erotika; Langhare; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Wees My Liefling:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie