In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n sprankrlende vrolike en positiewe mens. Ek het verhuis vanaf OosKaap na die pragtige Laeveld van Mpumalanga. Ek is nog vreemd en probeer nuwe vriende maak. Ek geniet tuin maak, en internet en televisie kyk. Ek het besluit om elke dag te omhels en te geniet wat die dag bring. Ek is jonk van gees, en soek n maat wat dieselfde uitkyk op die lewe het.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek n maar wat nie hope bagasie saamdra nie. Iemand wat positief is oor die lewe. Iemand wat jonk van gees is, saam met wie ek dinge kan doen. Uiteet, gaan tee drink en sommer net mee kan gesels
Wat Haar Vriende Sê
Eensaamweduwee het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Mbombela (Nelspruit) (Sabie), Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
78 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
152cm (4' 11.8") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Verander Gereeld | |
Oogkleur: |
Grys | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Mpumalanga, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
68 - 76 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
164cm (5' 4.6") - 201cm (6' 7.1") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Oorwegend belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Eensaamweduwee moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.