In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is familie gefokus en sit my 2 kinders voor my eie behoeftes.
Het 'n Dogter van 5.
En 'n Suun van amper 4.
Hou van gesels en stories vertel.
4X4 roetes te gaan ry.
Is die eienaar van 'n klein tuis besigheid.
Dit is ver my lekker om van die huis af te werk en tyd samet my kinders te kan spandeer.
Ek is opsoek na iemand wat vir my en my kinders sal lief wees.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat vir my sal lief wees en vir my kinders ook sal omgee en lief wees.
Ek soek iemand wat sal kan gemaklik wees as my kinders ook by hulle sit.
Iemand veral in die somer mande wat sal gemaklik wees om saam te swem.
Wat Sy Vriende Sê
Tiger7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika |
Ligging: |
Centurion (Doringkloof), Gauteng, Suid-Afrika |
Geslag: |
Manlik |
Ouderdom: |
47 |
Sterreteken: |
Tweeling |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") |
Liggaamstipe: |
Stewig |
Uiterlike: |
Aantreklik |
Haarkleur: |
Effens Bles |
Oogkleur: |
Blou |
Ras: |
Blank / Kaukasiese |
Huistaal: |
Afrikaans |
Ander Tale: |
Engels |
Geloof: |
Christen / Ander |
Verhoudingstatus: |
Geskei |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik |
Het Kinders: |
Ja, bly by my |
Wil Kinders Hê: |
Nee |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond |
Rookgewoontes: |
Nieroker |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma |
Beroep: |
Eie Onderneming |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | |
Ligging: |
Centurion (Gauteng, Suid-Afrika) | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdomskaal: |
35 - 47 | |
Sterreteken: |
Enige | |
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Enige | |
Uiterlike: |
Enige | |
Haarkleur: |
Enige | |
Oogkleur: |
Enige | |
Het 'n Foto: |
Effens belangrik | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | |
Ander Tale: |
Enige | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee; Vennootskaplik | |
Het Kinders: |
Enige | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Enige | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Enige | |
Geleerdheid: |
Enige | |
Beroep: |
Enige | |
Inkomste: |
Sukkelend; Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Hom
Sig: |
Ek het perfekte sig |




