PurpleLove_36PurpleLove_36
PurpleLove_36

36 – Reitz, Vrystaat, Suid-Afrika

PurpleLove_36PurpleLove_36
1
6

PurpleLove_36

36 – Reitz, Vrystaat, Suid-Afrika

Hart vol liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Woensdag

Verander: Woensdag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is liefdevol, gee om vir ander en hardwerkend.
Ek leef vir my geloof en my kind. Soek my forever maatjie en sielsgenoot.
Geniet my groepie mense, maar geniet stiltetyd alleen.
Ek hou van die buitelewe, so vat my see toe, nie bosveld nie. Ek hou nie van visvang en kamp nie.
Ek is baie lief vir musiek en dra my hart op my mou.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet kan aanvoel as ek nie ok is nie, en nie probeer om my te verander nie (liggaamlik en emosioneel). Hy moet verstaan dat my kind eerste kom, en dat ek hom nie bo my kind gaan kies nie.
Hy moet goeie selfbeeld he, en nie homself jammer kry nie.
Goeie kommunikasie is n voordeel.

Wat Haar Vriende Sê

PurpleLove_36 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Reitz, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Wes-Kaap; Oos-Kaap; KwaZulu-Natal; Gauteng; Noord-Kaap; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
36 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
169cm (5' 6.5") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders Hê:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker; Gereelde drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Haar

PurpleLove_36 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.